Storie-argief (net vir die band)

Alle stories (en aansoeke om saam te sing) wat fans via klopjag.co.za instuur, kom hier in as "wag vir goedkeuring". Klik "OK" om 'n inskrywing op die publieke site se argief-preview te wys — niks gaan outomaties publiek nie. Hierdie bladsy is self nie op die publieke site gelink nie — hou die sleutel net binne die band.